Sunday, 23 February 2020

Emmerprojek

Maak 'n verskil en neem deel aan die Emmerprojek:


Deur 'n emmer te vul met kruideniersware vir hulpbehoewendes, kan u kos voorsien aan iemand wat dit nodig het. Die projek word uit ons gemeente gekoordineer in samewerking met Harvest Aid. Emmers gaan aan Taaibos gekombineerde skool se kospakkieprojek vir behoeftige gesinne, in Holly Country & Kragbron.

Emmers is na die oggenddiens beskikbaar by die kerkkantooringang.

Behalwe vir kos is daar ook 'n behoefte aan ou en nuwe klere, meubels en ander huishoudelike items. Enige skenkings sal baie waardeer word. 

Kontak Suzette Fourie 072 671 1111

 

Terug na Aktiwiteite en Bedienings...

Kontak Ons

Keiskammalaan 35
Vaalpark 

GPS koordinate:
S26º 46’ 16.7”
E27 º 50’ 57.6”

016 971 3305(Admin)
016 971 3498(Finansies)
016 971 3208(Koster)
086 235 8211(Fax)
ngvaalpark@mweb.co.za